Site icon Careers Pursuit

Spektra Services: Electrical Apprentice

Full job description

Do not call or whatsapp us about this job.

Ons is opsoek na ‘n kandidaat wat opsoek is na n geleentheid om sy kwalifikasies as elektrisiën te voltooi.

Die idiale kandidaat moet beskik oor fundamentele ervaring met betrekking tot huishoudelike installasies, basiese beginsels verstaan en in staat wees om alleen te werk van die begin af.

Die kandidaat moet verder voldoen aan die volgende vereistes:

Moet beskikbaar wees om oor naweke te werk indien nodig,

Moet beskikbaar wees om gedurende weeksdae oortyd te werk,

Moet verkieslik in besit wees van ‘n geldige bestuurslisensie,

Gesondheid moet uitstekend wees,

Moet baie netjies wees op homself.

Kandidaat moet besonders netjies werk en ook die werk teen ‘n redelik pas kan voltooi.

Moet afrikaans kan praat.

Salaris sal dienooreenkomstig aangepas word na assessering ten opsigte van die kandidaat se standaard waaraan hy voldoen of gelykstaande aan is

Ons is geleë in Bellville area.

Indien jy dink dat jy die regte persoon vir die pos is stuur gerus jou CV tesame met n kleur foto van jouself na ons toe.

FOR MORE RELATED JOBS

HOW TO APPLY:

Slegs aansoeke wat direk vir ons gestuur word na applications@spektraservices.co.za

Exit mobile version